Trump 'teleurgesteld, maar nie verbaas'

Kandidate van die Demokrate het minstens 20 Republikeine uitgestof vir setels in die huis van verteenwoordigers, berig The Washington Post.
Pres. Donald Trump en sy span by die Withuis was, met hamburgers en worsbroodjies in die hand, voorbereid op die gemengde uitslag van die middeltermynverkiesing, berig Reuters.Hull
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer