Trump se PG moet vrae oor Rusland antwoord

Politieke spanning is aan die oplaai in Washington waar die senaat se intelligensiekomitee gister sy werksaamhede hervat het.
NAMPA
Washington se oë was gister op die senaat se intelligensiekomitee gerig waar die beleërde prokureur-generaal (PG), Jeff Sessions, vrae oor sy kontakte met Rusland en sy rol in di
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer