Trump het nuwe hoop vir Midde-Ooste
Amerika se president, wat gister in Israel aangekom het nadat hy die naweek in Saoedi-Arabië was, sê hy het nuwe redes vir hoop dat vrede en stabiliteit in die Midde-Ooste bereik kan word.
Op die tweede been van sy eerste buitelandse besoek sedert hy president geword het, het pres. Donald Trump van Amerika afsonderlike samesprekings met Israel se eerste minister, Ben
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie