Trump het 'goeie' gevoel oor beraad met Kim
Die geskiedkundige beraad tussen Kim Jong-oen van Noord-Korea en Amerikaanse president Donald Trump vind vandag in Singapoer plaas.
Die Amerikaanse president het gesê hy het ’n “goeie gevoel” oor die verwagte beraad.Die Noord-Koreaanse staatsmedia het die moontlikheid geopper dat ’n “nuwe verhouding�
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie