Trump haaks met CIA
Aangewese Amerikaanse president Donald Trump se kortaf afjak van die sentrale intelligensie-agentskap (CIA) se gevolgtrekking dat Rusland met die Amerikaanse verkiesing ingemeng het, het ''n ongeëwenaarde wig tussen die inkomende leier en ''n uiters noodsaaklike bron van globale inligting ingedryf.
Voormalige topamptenare in die CIA sê die aangewese Amerikaanse president, Donald Trump, se verwerping van die agentskap se ontleding dat Moskou 'n Amerikaanse politieke party s
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie