Trump gevra om met leeutrofeë uit SA in te gryp

Die invoer van leeutrofeë uit Suid-Afrika na Amerika moet “vir eens en vir altyd” stopgesit word, meen die Humane Society in Amerika.
Die Humane Society in Amerika (HSA) is woedend vir die US Fish and Wildlife Service (USFWS) van die Trump-regering nadat dit aan die lig gekom het 280 leeutrofeë van geblikte jag
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer