Trump gee Bannon die trekpas

Die hoofraadgewer het homself waarskynlik in die voet geskiet deur die president se posisie oor Noord-Korea te ondermyn.
Die Amerikaanse president Donald Trump het Vrydag sy hoofraadgewer Steve Bannon die trekpas gegee.Bannon is die ultraregse oudredakteur van die nuuswebwerf Breitbart News en is ’
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer