Trooswoorde lê in die taal van musiek

Twee musikante het die universele taal van musiek ingespan om hul hartsmense te vertroos en te bemoedig.
Jana-Mari Smith
JANA-MARI SMITH – Twee Nederlandse musikante, oorspronklik van Namibië en Italië, het vandeesweek die universele taal van musiek ingespan om hul hartsmense wat duisende kilomet
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer