Troeteldiere op Okahandja gesteriliseer

Have-a-Heart se hoofdoel is om die aantal rondloperhonde te verminder sodat die grootskaalse uitsit van diere uitgeskakel kan word en die gesondheid van diere in informele nedersettings verbeter kan word.
Tanja Bause
Aan die begin van vandeesmaand het Have-a-Heart Namibia, in samewerking met Bank Windhoek, troeteldiere in die Vyfrandkamp- informele nedersetting op Okahandja gratis gekastreer en
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer