Trein onspoor ná hewige reën
’n Trein het laasnag tussen Kranzberg en Karibib ná die hewige reën ontspoor.
Die swaar reënbuie gisteraand in die omgewing het vloede veroorsaak en ’n gedeelte van die spoorlyn het weggespoel.
Geen verdere inligting is beskikbaar nie.
Foto’s verskaf
Die swaar reënbuie gisteraand in die omgewing het vloede veroorsaak en ’n gedeelte van die spoorlyn het weggespoel.
Geen verdere inligting is beskikbaar nie.
Foto’s verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie