TransNamib soek N$2,5 miljard vir regrukplan
Die vervoerreus se uitvoerende hoof meen dit is moontlik om die maatskappy weer op die been te kry met 'n lening eerder as verdere staatshulp.
Elvira Hattingh - TransNamib wil sy eiendomme ter waarde van meer as N$2 miljard as sekuriteit bied om ‘n lening van N$2,5 miljard aan te gaan om die maatskappy sodoende binne vi
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie