TransNamib-bestuurder uit op borgtog

Die nasionale vervoerder gaan sy eie dissiplinêre proses teen sy hoof van verkryging volg.
Catherine Sasman
Catherine Sasman – Mnr. Chris Simataa, TransNamib se hoof van verkryging wat van korrupsie aangekla is, is Vrydag in die Windhoekse landdroshof borgtog van N$60 000 toegestaan. H
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer