TransNamib beu00ebindig kontrak met maatskappy
TransNamib beu00ebindig kontrak met maatskappy

TransNamib beëindig kontrak met maatskappy

Die semistaatsinstelling sê hy bestuur sy eiendom self.
Catherine Sasman
Catherine Sasman



'n Botsing tussen Trans­Namib en AIJ Property Management lyk onvermydelik, met die twee instellings wat nie ooreenstemming kan bereik oor die status van 'n winsgewende kontrak waarvolgens die private maatskappy die semistaatsinstelling se reuse-eiendomsportefeulje moes bestuur nie.

TransNamib se uitvoerende hoof, mnr. Johny Smith, het verlede week gesê AIJ is per kontrak kennis gegee die driejaarkontrak gaan opgeskort word. TransNamib se raad, onder die leierskap van mnr. Paul Smit, het die kontrak glo in ­September 2016 met AIJ gesluit en dit was veronderstel om teen die middel van aanstaande jaar te verstryk.

Volgens TransNamib se bestuur het die kontrak reeds in Junie vanjaar ten einde geloop nadat 'n kennisgewing vir die beëindiging daarvan in April aan AIJ gestuur is.

AIJ het by monde van sy woordvoerder, mnr. Abed Erastus, gesê “die ooreenkoms vir dienste aan TransNamib is steeds van krag”.

Volgens 'n bron is AIJ gekontrakteer om al die huurooreenkomste te hersien wat aangegaan is vir die gebruik en besetting van Trans­Namib se grond en eiendomme, die ondertekening van nuwe huurooreenkomste met markverwante verhuring, die insameling van huurgelde, die bestuur van water- en ligterekeninge, sowel as die administrasie van fooie en belasting op die betrokke eiendomme.

Volgens die bron word TransNamib se eiendomsportefeulje op sowat N$3 miljard beraam.

Erastus wou egter nie enige inligting in dié verband openbaar nie, maar Smith het, sonder om besonderhede te verskaf, gesê die kontrak is tot Trans­Namib se nadeel.

Smith het voorts gesê sedert hy die leisels as nuwe uitvoerende hoof sowat ses maande gelede oorgeneem het, was sy fokus daarop om die semistaatsinstelling in die medium tot lang termyn in 'n winsgewende entiteit te omskep.

Dit sluit die hersiening van sommige ooreenkomste wat aangegaan is in.

Volgens hom het hy die AIJ-­kontrak ondersoek en verskeie gebreke ontdek.

“Baie verkeerde besluite is geneem, wat ek 'slange' noem,” het hy oor vorige besluite gesê.

Volgens hom moes die bestuur van die eiendomsportefeulje nie aan 'n buitestander uitgekontrakteer gewees het nie.

Hy het bygevoeg TransNamib “kan nie verder voortgaan” met AIJ nie, omdat “ongemagtigde” langtermyn- huurooreenkomste namens die semistaatsinstelling aangegaan is.

Nóg hy nóg sy uitvoerende span is van sekere van dié ­ooreenkomste bewus.

AIJ het glo sowat 20 huurooreenkomste namens TransNamib vir die gebruik en verhuur van grond onderteken, asook ander eiendomme wat meestal in Windhoek geleë is.

Volgens Smith is al die werk wat sedert me. Alynsia Platt se aanstelling as die nuwe hoof van ­eiendomme in Mei, en wat as deel van die herstrukturering van die ­afdeling aan AIJ uitgekontrakteer is, weer terug in TransNamib se stal.

AIJ is na bewering sowat N$1 miljoen per jaar betaal. Volgens Smith is TransNamib tans besig om uitstaande skuld vir die verhuring van sy eiendomme in te samel.

“Ons het briewe vir alle ­uitstaande skulde uitgestuur en sal ­prosedures volg om te verseker ons verbeter ook dié situasie soos al die ander.” Smith wou nie kommentaar lewer oor die kontrak wat met AIJ aangegaan is of die beëindiging daarvan nie.

“Die aangeleentheid is nie oop vir openbare bespreking nie, ons moet eers deur die prosedures gaan.”

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 26km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 20km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 26km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 20km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%