Transfobiese aanval kos polisie N$50 000
Die hof het Vrydag in 'n belangrike eissaak benadruk dat die polisie alle inwoners van die land moet beskerm sonder vooroordeel en diskriminasie.
Jana-Mari Smith – Skadevergoeding van N$50 000 is Vrydag deur die hoërhof toegestaan aan 'n transgender vrou nadat sy vyf jaar gelede aangerand en onwettig in hegtenis geneem is
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie