Traangas begroet betogers

In ’n reeks protesoptogte in die land van Donderdag af, het betogers hulle op pres. Hage Geingob beroep om ’n noodtoestand teen geslagsgeweld af te kondig.
JUSTISIA SHIPENA
Justicia ShipenaBetogers in die hoofstad wat hulle beywer om geslaggeweld teen vroue in Namibië te beëindig, is die naweek deur die Namibiese spesiale veldmagte met traangas en r
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer