Tot 4 000 straatverkopers sonder inkomste

Terwyl die polisie en munisipaliteit die regulasies moet afdwing om die verspreiding van Covid-19 te voorkom, is talle straatverkopers desperaat vir ’n inkomste.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh en Tanja Bause – “Ek vra die regering om ons asseblief toe te laat om ons produkte te verkoop. Ek het kinders op skool vir wie ek nou krediet en ’n slimfoon m
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer