Topskrywer kom kuier in heimat
Namibiërs kan binnekort vir Zirk van den Berg by boekwinkels in Windhoek en op Swakopmund ontmoet.
Francoise Steynberg - Die bekroonde skrywer Zirk van den Berg sien ontsettend uit daarna om weer in in sy geboorteland Namibië te kom kuier en navorsing oor sy volgende boek te do
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie