Tonne se dwelms in Desember gekonfiskeer
Tonne se dwelms in Desember gekonfiskeer
Verlede maand is 43 verdagtes in hegtenis geneem vir die besit en handel van dwelms.
08 January 2021 | Misdaad
Volgens 'n Namibiese polisieverslag het die wetstoepassers verlede maand landswyd dwelms ter waarde van sowat N$448 230 gekonfiskeer.
Altesame 43 verdagtes is in hegtenis geneem vir die handel en/of besit van dwelms van wie 40 Namibiërs, twee Kongolese en een 'n Nigeriër is.
Desember se beslagleggings bestaan uit 37 933 kg dagga ter waarde van sowat N$379 330 en 565 tablette Mandrax van sowat N$67 800, asook elf eenhede kokaïen van sowat N$1 100.

Soortgelyk
Gesondheidswerkers, leerlinge en onderwysers deel van 343 nuwe gevalle
46 minute gelede | Gesondheid
Moller, Hatuikulipi se belange onder vergrootglas
16 ure gelede | Misdaad
Rekening van N$151 000 bly toe 'jakkals' gly
16 ure gelede | Misdaad
Mans vas oor vervalsing van Covid-19-toetsuitslae
16 ure gelede | Misdaad
Reënweer bring groot skade
16 ure gelede | Weer
Weer vir 11 Januarie 2021
16 ure gelede | Weer
Regering slaan toe op klaringsagente
16 ure gelede | Regering
Nafau wen in hof teen Shoprite
16 ure gelede | Arbeid
Op die spoor van Hardapdam se opvangsgebiede
16 ure gelede | Infrastruktuur
Kleinadvertensies