Tokio besnoei begroting vir Olimpiese Spele in 2020

Navorsers aan die Oxford-universiteit het in 2016 ’n studie voltooi wat wys elke Olimpiese Spele sedert 1960, hetsy of dit in die somer of winter was, het hul begroting oorskry.
Elvira Wood - Om die Olimpiese Spele aan te bied is nou eenmaal nie speletjies of goedkoop nie, veral nie vir die stadsvaders wat die begroting vir ’n Spele moet bestuur nie. Die
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer