Tokio 2021: Miller se droom bewaarheid

Die belowende jong ryer het die naweek die goeie nuus gekry.
Andrew Poolman
Andrew PoolmanOp 19-jarige leeftyd het Alexander Miller se droom waar geword met die nuus dat hy gekeur is om Namibië volgende jaar by die Olimpiese Spele in Tokio te verteenwoord
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer