Toetsgat toon 'aktiewe petroleumstelsel'

Dit is bevestig: Daar is olie en gas in die Kavango-kom.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer – Die minister van myne en energie, mnr. Tom Alweendo, het gister gesê “'n wonderlike tydperk” wag op die mense van Namibië noudat Reconnaissance Energy A
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer