Toerusting teen stropery
Bushwhackers het twee metaalverklikkers en twee aanwysers ter waarde van meer as N$41 000 elk aan die Namibiese polisie (Nampol) se eenheid vir beskermde hulpbronne (PRU) geskenk om te help met ballistiese ondersoeke in veral renosterstropery.
Bushwhackers en medeborg, Minelab Suid-Afrika, het 'n passie vir die beskerming van Namibië se wildlewe - veral renosters.
Van links is insp. Loretha Thuses (hoof van Nampol se wildlewe-subafdeling), adj.komm. Barry de Klerk (hoof van PRU), komm. Generaal du Toit (hoof van die direktoraat misdaadondersoeke) en mnre. Graham Kirkpatrick en Dieter Mutschler van Bushwhackers.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie