Toeristetoring
Die ikoniese De Wet-skag, hysbakkamer en ystertoring wat jare lank ‘n baken op Tsumeb is, gaan dalk in ‘n toeriste-trekpleister omskep word. Lees die berig op bl. 3. Foto Augetto Graig


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie