Toerisme sonder grense
Elmari van Tonder het die foto gestuur van Dinsdag se vreedsame protesaksie deur toerismebesighede en ander geraakte bedrywe om grensposte wat die naweek gesluit is weer oop te dwing. Die foto is voor Savanna Car Rental in Windhoek geneem.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie