Toerisme kan miljoene in VSA-mark verloor

Die verkorte 72 uur wat toeriste nou tyd het om die land met ‘n geldige PCR-toets binne te kom, kan die Amerikaanse mark uitsluit.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Die Namibiese toerismebedryf is bekommerd oor die impak wat die nuwe Covid-19-regulasies ten opsigte van die geldigheid van PCR-toetse as bewys dat toeriste nie
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer