Toerisme fokus op afvalbestuur

Volhoubare afvalbestuur was gister tydens ‘n toerismekonferensie by die NTE onder die loep.
Jana-Mari Smith
Jana-Mari Smith – Afvalbestuur is dikwels die “stiefkind” van volhoubare toerisme en iets waarvan mense wegskram.Só sê me. Hazel Milne van Eco Awards Namibia. Milne was een
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer