Toerisme Ekspo skud vere reg

Sanet de Waal
Die uitstallers het gister hul stalletjies begin bou vir die Namibië Toerisme Ekspo wat môre tot 7 November by SKW in Windhoek plaasvind. Die terrein was 'n miernes van bedrywighede toe die verhoog waar verskeie talentvolle ­kunstenaars gaan optree, opgerig is. Foto Xavier Peters

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer