Toerisme bly stabiel

Die Gasvryheidsvereniging van Namibië is tevrede met die toerismebedryf, maar maan dat iets soos die coronavirus 'n impak op toerisme kan hê.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg – Die toerismebedryf se besettingsyfers vir akkommodasie het vanaf 2018 tot verlede jaar met een persent tot 53,5% gegroei."Alhoewel Namibië nie weer 2016 se
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer