Toer vir gimnas moontlik

10 September 2019 | Sport
Hilde-Marie Olivier, 'n belowende ritmiese gimnas, is opgeneem in die Namibiese span wat die suidelike buurland se bestes tydens die SA Spele gaan aandurf. Die jaarlikse geleentheid geskied van 25 tot 28 September in Durban. Olivier se reiskoste is deur NamSpire geborg. NamSpire skep geleent­hede vir jong mense om blootstelling deur sporttoere, sportgeleent­hede en oefengeleenthede te kry en het veral vir sy betrokkenheid by krieket- en hokkietoere bekend geword, maar beplan ook uitbreiding na meer sportkodes. Op die foto word NamSpire deur Dickson Vambe (regs, besturende direkteur) en JB Burger (finansiële adviseur) verteenwoordig. NamSpire het in dieselfde gees ook vroeër vanjaar tot die koste van 'n sportjoernalis, Joviita Kandjumbwa, se bywoning van die Afrika Vroue in Sport-beraad in Accra, Ghana bygedra. Foto verskaf

Soortgelyk

 

Nóg twee kietsies kry nekbande

1 uur gelede | Omgewing

Nóg twee swartpootwildekatte is in die vroeë oggendure met nekbande toegerus. Prof. Morgan Hauptfleisch en sy span van die Black-Footed Cat Working Group is tans...

Okahandja-kleinhoewe oorstroom weer

12 ure gelede | Weer

Elvira Hattingh - Terwyl die polisie gistermiddag bevestig het ‘n vrou is nog soek nadat die Okahandjarivier haar vroeg gisteroggend meegesleur het, was ‘n kleinhoewe-eienaar...

Geingob stil oor kleiner kabinet

12 ure gelede | Regering

Denver Kisting – Ten spyte van die groot gewag daaroor in sy Oujaarsrede weet Namibiërs nog nie hoe groot pres. Hage Geingob se verkleinde kabinet...

Eerste swartpootwildekat kry nekband

12 ure gelede | Omgewing

Francoise Steynberg - Daar is geskiedenis gemaak toe Namibië se eerste swartpootwildekat vandeesweek met 'n nekband toegerus is. "Om die klein katjies op te spoor,...

Weer vir 27 Februarie 2020

12 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Verspreide donderbuie sal oor die noordelike streke en Omaheke- en Khomasstreek voortduur waar kitsvloede verwag word. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word. BINNELAND: Gedeeltelik...

Drie stroop glo renoster in Etosha

12 ure gelede | Misdaad

Francoise Steynberg - Nege verdagtes is verlede week in verband met renosterstropery of -horingsmokkelary in hegtenis geneem. Vanaf 17 tot 23 Februarie is beslag op...

Droogte: Baie boere wurg nog

12 ure gelede | Landbou

Ronelle Rademeyer - Foto’s van vol riviere, opgaardamme waarvan die vlakke styg en panne water langs die pad en in die veld het die afgelope...

PDM, ECN hof toe gesleep

12 ure gelede | Politiek

Denver Kisting – Mnr. Norman Tjombe, die Windhoekse prokureur wat vier ontstoke Popular Democratic Movement (PDM)-lede verteenwoordig, het gister bevestig hulle gaan hof toe.Alle aanduidinge...

Volksmoorduitstalling veroorsaak onmin

12 ure gelede |

Jemima Beukes - Die bekendstelling van ’n Ovaherero- en Nama-volksmoorduitstalling getiteld “Learning from the past” is vir ‘n tweede keer uitgestel te midde van bewerings...