Toelaatbare robvangste aangekondig
Toelaatbare robvangste aangekondig

Toelaatbare robvangste aangekondig

Augetto Graig
Die kabinet het bepaal die totale toelaatbare vangste (TAC) van robbe vir vanjaar se oesseisoen is 60 000 welpies en 8 000 bulle. Die seisoen duur vanaf 1 Julie tot 15 November 2019. Die ministerie van visserye en mariene se kwota-aansoek is deur die kabinet goedgekeur. In 2015 is die TAC vir robbe op 80 000 welpies en 6 000 bulle vir die daaropvolgende drie jaar vasgestel.

Kommentaar

Republikein 2025-11-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer