Tjoekiekos Fishrot-6 se voorland

Die ses mans wat met 'n internasionale viskwotaskandaal verbind word, sal waarskynlik nie Kersfees tuis met hul geliefdes deurbring nie.
Denver Kisting
Denver KistingBehalwe as die sogenaamde Fishrot-6 hulle voor volgende Woensdag suksesvol tot die landdroshof in 'n borgtogaansoek wend, sal hulle nie Kersfees by hul geliefdes aan
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer