Tienermeisie vermis
Die 14-jarige Niita Fillemon word sedert verlede Woensdag vermis. Niita was met haar verdwyning in 'n swart broek en 'n geel t-hemp geklee. Sy is verlede Woensdag omstreeks 19:00 laas in die
Greenwell-woonbuurt in Katutura gesien. Enige persooon met inligting oor waar sy haar moontlik kan bevind, kan haar pa Filemon Hango by 081 651 8781 of haar oom, Vaino Fudhegi by 081 361 9256 skakel.
Greenwell-woonbuurt in Katutura gesien. Enige persooon met inligting oor waar sy haar moontlik kan bevind, kan haar pa Filemon Hango by 081 651 8781 of haar oom, Vaino Fudhegi by 081 361 9256 skakel.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie