Tien sterftes, 171 nuwe gevalle
Tien sterftes, 171 nuwe gevalle

Tien sterftes, 171 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-19-verwante sterftes vir Namibië het met tien - ses in Windhoek, twee in Mariental en een elk in onderskeidelik Rehoboth en Swakopmund - tot 789 gestyg. Vandag is 171 nuwe gevalle aangemeld waarvan 20 leerlinge, drie onderwysers, vyf studente en tien gesondheidswerkers is. Die aktiewe gevalle staan tans op 3 207 waarvan 242 in die hospitaal en 51 in die ICU is. Tot op hede het 49 596 (93%) gevalle herstel en is 63 309 mense teen Covid-19 ingeënt.

Tans is 1 656 mense in kwarantyn en word 2 943 kontakte gemonitor.

Kommentaar

Republikein 2025-12-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer