Tien-man BA skakel titelhouer uit

Net 16 spanne bly oor in die Debmarine-uitklopreeks.
Met een speler kort ná ’n rooi kaart, het Black Africa teruggeveg om Sondag die verdedigende kampioenspan van die Debmarine nasionale uitklopreeks, Young African, uit te skakel.
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer