Theo Diergaardt voor vir beweerde bedrog

22 May 2019 | Misdaad
Denver Kisting – Die beheeraanklaer van die landdroshof in Windhoek, mnr. Hans Thourob, het bevestig mnr. Theo Diergaardt, oudminister van grondhervorming, is gister inhegtenis geneem.
Volgens Thourob het Diergaardt reeds op 'n klag van bedrog in dié hof verskyn.
Hy is op borgtog vrygelaat.

FOTO ARGIEF

Soortgelyk

 

Vyf adjunkministers besoek Walvisbaai

14 ure gelede | Regering

Leandrea Louw – 'n Hoëvlakafvaardiging wat uit vyf adjunkministers bestaan, is tans in Walvisbaai op 'n ter plaatse besoek aan die Erongostreek en in veral...

Privaatskole bloei ook

14 ure gelede | Onderwys

Henriette Lamprecht – Privaatskole in Namibië onder die vaandel van die Namibië Privaatskole Organisasie (Napso) het tussen 5% tot 20% van hul skoliere direk vanweë...

Meer as 60 herstel van Covid-19

14 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste (MoHSS), dr. Kalumbi Shangula, sê die aantal bevestigde ­Covid-19-gevalle het met 36 tot 1 402...

Die weer vir 23 Julie 2020

14 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Ooswindtoestande sal vir die res van die week oor die Namib en kusgebiede voortduur. BINNELAND: Koud in die oggend, andersins sonnig en matig tot...

Werknemers in lugvaart ruk op oor griewe

14 ure gelede | Arbeid

Werknemers van Air Namibia en die Namibië Burgerlugvaartowerheid (NCAA) het gister saam met eweknieë van die Namibiese Kajuitpersoneelunie (NCCU) en die Namibiese Vervoer- en Verwante...

Esau en skoonseun bly in tjoekie

14 ure gelede | Misdaad

Jemima Beukes – Landdros Duard Kesslau het gister in die Windhoek-landdroshof gesê die oudminister van visserye en mariene hulpbronne, mnr. Bernhard Esau, en sy skoonseun,...

Universiteite skud hul vere reg

14 ure gelede | Onderwys

Kristien Kruger – Verteenwoordigers van verskeie tersiêre instellings was laasweek aan die woord by die Covid-19-kommunikasiesentrum in die hoofstad om te gesels oor hul gereedheid...

Psemas-tender uitgestel

14 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Die Sentrale Verkrygingsraad van Namibië (CPBN) het 'n tegniese komitee saamgestel om die kriteria in die standaardtenderdokument, om die staat se mediese...

Daniele Ferrari môre gegroet

14 ure gelede | Misdaad

Ronelle Rademeyer - Die Windhoekse sakeman mnr. Daniele Ferrari (52) wat in die bou- en konstruksiebedryf ’n geliefde en gerespekteerde figuur was, word môre om...