Terug hof toe vir Marine De Beers vs Loubser
Terug hof toe vir Marine De Beers vs Loubser

Terug hof toe vir Marine De Beers vs Loubser

Die hooggeregshof het ‘n uitspraak deur die hoërhof in 2014 gestand gedoen, wat meebring dat ‘n Suid-Afrikaanse man wat ernstig aan diens beseer is, kan voortgaan om sy voormalige werkgewer te dagvaar.
Estelle de Bruyn
Estelle de Bruyn - Ondanks die feit dat die Namibiese regstelsel nie voorsiening daarvoor maak dat ‘n aansoeker by die hof gratis deur regsverteenwoordigers uit ‘n buurland verteenwoordig kan word nie, het die hooggeregshof in ‘n appèlsaak die hoërhof gelyk gegee dat dit wel in uitsonderlike gevalle kan gebeur.

Die uitspraak deur regters Sylvester Mainga en Yvonne Mokgoro spruit uit ‘n saak waarin mnr. Dirk Jacobus Loubser De Beers Marine Namibia gedagvaar het om vergoeding omdat hy aan diens aan boord van die Ya Toivo-vaartuig ‘n traumatiese breinbesering opgedoen het toe hy deur ‘n luik geval het.

Loubser, ‘n Suid-Afrikaanse burger, het nie oor genoeg geld beskik om ‘n Namibiese regsverteenwoordiger aan te stel nie. As buitelander kwalifiseer hy ook nie vir regsbystand van die staat nie. ‘n Senior Suid-Afrikaanse advokaat, bygestaan deur nog ‘n advokaat met die hulp van regsgeleerdes van die plaaslike regsfirma Dr. Weder, Kauta en Hoveka, tree namens Loubser op.

De Beers Marine het egter geappelleer en gesê die Suid-Afrikaanse regsgeleerdes het nie die bevoegdheid om in Namibiese howe op te tree nie.

Volgens die hooggeregshofuitspraak is Loubser inderdaad werkloos en finansieel behoeftig en het deurlopend oop kaarte oor sy finansiële omstandighede met die hof gespeel.

Die regters het ook bevind dat De Beers Marine, deur sy aansoek te laat vaar waarin gevra is dat Loubser finansiële sekuriteit vir die aanvanklike verhoor moes verskaf, inderdaad aanvaar het dat Loubser behoeftig is.

In die aanvanklike uitspraak het regter Harald Geier in April 2014 gesê dit wil voorkom asof die mate van swaarkry wat Loubser te beurt sou val indien sy versoek vir regsverteenwoordiging uit Suid-Afrika nie toegestaan sou nie, aansienlik meer sou wees as enige leed aan die kant van De Beers Marine.

“Dit blyk duidelik uit die geskiedenis dat De Beers Marine Namibia sy finansiële krag ten volle sal inspan en ‘geen steen onaangeroer sal laat nie’ ten einde Loubser se eise af te weer nie. De Beer Marine het twee senior advokate as ook ‘n ervare regspraktisyn aangestel om vir sy saak te veg. Om nie vir Loubser sy regsverteenwoordigers toe te laat om voort te gaan om namens hom op te tree nie, sou die huidige balans versteur,” het Geier bevind.

Hy het ook daarop gewys dat die hof op De Beers Marine se gesindheid rakende die aansoek gewys is.

“Die ware doel van De Beers Marine se oppering van die regsverteenwoordiging vir finansieel behoeftiges was nie werklik om te verseker dat Loubser se regsverteenwoordiging gewettig word nie, maar was eerder daarop gemik om te verseker dat Loubser nie in staat sou wees om op gelyke voet, in die afwesigheid van doeltreffende regsverteenwoordiging, met die saak voort te gaan nie,” het Geier gesê.

Die hooggeregshof het hom hierin gelyk gegee. Voort is bevind die argument dat Loubser nie vir plaaslike regshulp aansoek gedoen het nie, nie water hou nie.

Die hooggeregshof het die aanvanklike uitspraak bekragtig dat Loubser inderdaad van Suid-Afrikaanse regsverteenwoordiging gebruik kan maak wat hom kosteloos kan verteenwoordig en Marine De Beers se appèl met koste van die hand gewys.

Kommentaar

Republikein 2024-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Nottingham Forest 0 vs 2 Manchester City | Bournemouth 3 vs 0 Brighton | Tottenham Hotspur 2 vs 3 Arsenal LaLiga: Barcelona 4 vs 2 Valencia | Real Betis 1 vs 1 Sevilla | Villarreal 3 vs 0 Rayo Vallecano | Granada 3 vs 0 Osasuna | Cadiz 1 vs 1 Mallorca SerieA: Genoa 3 vs 0 Cagliari | Fiorentina 5 vs 1 Sassuolo | Napoli 2 vs 2 AS Roma | Atalanta 2 vs 0 Empoli | Bologna 1 vs 1 Udinese | Inter Milan 2 vs 0 Torino European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 14° | 33° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 14° | 33° Tsumeb: 16° | 31° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 15° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 17° | 33° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:38, High tide: 08:56, Low Tide: 15:10, High tide: 21:55 Swakopmund: 17° | 23° Wind speed: 19km/h, Wind direction: SW, Low tide: 02:36, High tide: 08:54, Low Tide: 15:08, High tide: 21:53 Walvis Bay: 22° | 28° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 02:36, High tide: 08:53, Low Tide: 15:08, High tide: 21:52 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 18° | 32° Keetmanshoop: 21° | 32° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 18° | 29° Ariamsvlei: 21° | 34° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 17° | 26° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 15° | 28° Cape Town: 15° | 22° Durban: 19° | 25° Johannesburg: 17° | 27° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 28° Harare: 14° | 29° Currency: GBP to NAD 23.39 | EUR to NAD 20.01 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.77 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.61 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.38 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.69 | USD to EGP 47.83 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1389.52 | USD to ZAR 18.68 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76076.19 Down -0.5% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1690.93 Down -0.96% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13319.36 Down -0.41% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 24448.73 Down -6.01% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 290.90/OZ DOWN -0.0181 | Copper US$ 4.50/lb DOWN -0.0283 | Zinc US$ 2 873.90/T DOWN -1.25% | Brent Crude Oil US$ 85.91/BBP DOWN -0.0247 | Platinum US$ 941.63/OZ DOWN -0.0081 Sport results: Premier League: Nottingham Forest 0 vs 2 Manchester City | Bournemouth 3 vs 0 Brighton | Tottenham Hotspur 2 vs 3 Arsenal LaLiga: Barcelona 4 vs 2 Valencia | Real Betis 1 vs 1 Sevilla | Villarreal 3 vs 0 Rayo Vallecano | Granada 3 vs 0 Osasuna | Cadiz 1 vs 1 Mallorca SerieA: Genoa 3 vs 0 Cagliari | Fiorentina 5 vs 1 Sassuolo | Napoli 2 vs 2 AS Roma | Atalanta 2 vs 0 Empoli | Bologna 1 vs 1 Udinese | Inter Milan 2 vs 0 Torino European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City Weather: Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 14° | 33° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 14° | 33° Tsumeb: 16° | 31° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 15° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 17° | 33° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:38, High tide: 08:56, Low Tide: 15:10, High tide: 21:55 Swakopmund: 17° | 23° Wind speed: 19km/h, Wind direction: SW, Low tide: 02:36, High tide: 08:54, Low Tide: 15:08, High tide: 21:53 Walvis Bay: 22° | 28° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 02:36, High tide: 08:53, Low Tide: 15:08, High tide: 21:52 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 18° | 32° Keetmanshoop: 21° | 32° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 18° | 29° Ariamsvlei: 21° | 34° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 17° | 26° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 15° | 28° Cape Town: 15° | 22° Durban: 19° | 25° Johannesburg: 17° | 27° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 28° Harare: 14° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.39 | EUR to NAD 20.01 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.77 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.61 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.38 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.69 | USD to EGP 47.83 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1389.52 | USD to ZAR 18.68 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76076.19 Down -0.5% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1690.93 Down -0.96% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13319.36 Down -0.41% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 24448.73 Down -6.01% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 290.90/OZ DOWN -0.0181 | Copper US$ 4.50/lb DOWN -0.0283 | Zinc US$ 2 873.90/T DOWN -1.25% | Brent Crude Oil US$ 85.91/BBP DOWN -0.0247 | Platinum US$ 941.63/OZ DOWN -0.0081