Telecom mag nie diens binne Zambië bied
Die Namibiese internetverskaffer se dienste mag net tot by die Zambiese grens strek – anders sou dit 'n lisensie benodig om in die buurland werksaam te wees.
Elvira Hattingh - Die Zambiese Inligting en Kommunikasie-tegnologie Owerheid (Zicta) sê Telecom Namibia of enige ongelisensieerde operateur mag dienste in transito via Zambië aan
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie