Teko-trio se verhoor moet nuut begin

Die bedrogsaak wat verband hou met die omstrede transaksie vir die aankoop van skandeerders by lughawens en grensposte, moet van voor af voor 'n ander regter begin.
Jacqueline Louw
Jacqueline Louw - Die hooggeregshof het gister ’n appèl toegestaan in die guns van me. Teckla Lameck en mnre. Kongo Makaxwa en Yang Fan, in die omgang ook bekend as die Teko-tri
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer