Tegnologie verbind Duitse, San-kinders

Volgens mnr. Alan Corrigan van Hand-in-Hand het die idee om Mangetti Dune se onderwysstelsel deur middel van die internet te ondersteun reeds drie jaar gelede ontstaan.
Tanja Bause
Tanja Bause – Die internet verbind al sowat twee jaar 'n skool in Mangetti Dune in Namibië met een in Keulen in Duitsland.Die Gekombineerde Skool Mangetti Dune wat 235 kilometer
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer