Taxiwerk is soos 'slawerny'

Taxidrywers vra dat verskeie ministeries ingryp.
Augetto Graig
Augetto GraigMnr. Werner Januarie van die Namibiese Vervoer- en Taxivakbond (NTTU), sê daar was meer as 'n honderd taxidrywers by dié vakbond se optog in Evelinestraat, Windhoek,
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer