Taxibedryf teen onwettige pryse gewaarsku

Die kommissie sê die wet verbied besluite oor die inwerkingstelling van verhoogde tariewe vir passasiers, tensy dit ingevolge die padvervoerwet goedgekeur is.
Sommige taxi-operateurs en die verenigings wat hulle verteenwoordig, span glo in die geheim saam om taxitariewe te verhoog sonder dat dit deur die padvervoerraad goedgekeur is, soo
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer