Tariefverhogings vir padgebruikers
Tariefverhogings vir padgebruikers

Tariefverhogings vir padgebruikers

Tanja Bause
Die Padfondsadministrasie (RFA) het ’n tariefverhoging van 4,3% op padgebruik aangekondig.

Volgens mnr. Ali Ipinge, die RFA se uitvoerende hoof, tree die verhoging op 1 Mei in werking.

“Die verhoging beteken byvoorbeeld dat die brandstofheffing van N$1,30 per liter na N$1,36 per liter gaan styg. Die RFA vorder sowat 60% van sy inkomste deur die brandstofheffing in,” sê hy.

Kommentaar

Republikein 2026-02-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer