Tantalietmyn: 94 werkers afgelê
Die mynwerkersvakbond is ontevrede omdat die myn met afleggings voortgegaan het, en beweer onderhandelinge tussen die myn, die ministerie en die vakbond is nie afgehandel nie.
Die 94 werkers van die Tantalite Valley-myn in Warmbad, wat in Junie vanjaar hul werk sou verloor, is Vrydag (31 Augustus) deur dié myn afgelê. Mnr. Larry Johnson, die myn se uit
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie