Tamaaie pampoen
Tamaaie pampoen

Tamaaie pampoen

Dani Booysen
“Hierdie is 'n murgpampoen, organies geplant deur mevrou Anita Tiepoth op die plaas Bitterwater by Dordabis,” skryf Daniel Beukes. “Die wortel is so groot soos 'n gewone murgpampoen. As u plek het, gooi asseblief daar by die foto's in. Dankie.” Ons maak graag so!

Kommentaar

Republikein 2025-07-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer