Talle graad 11’s, 12’s bly weg

’n Rede tot kommer is die voorkoms van tienerswangerskappe onder veral graad 8- en 9-leerlinge wat vir maande nie in die skool was nie.
Henriette Lamprecht
Henriette LamprechtTot 23% van graad 11- en 12-leerlinge van ’n skool in Windhoek is sedert 1 September nie terug op die skoolbanke nie. Volgens die voorsitter van die Skoolhoofd
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer