Talisman teen die troosteloosheid
Eers die wenners van die Euro2016-sokkertoernooi en nou die voorste stoel by die Verenigde Nasies (VN). Ronelle Rademeyer, wat Portugal twee keer die afgelope vier jaar besoek het, vertel waarom 2016 ''n goeie jaar vir dié geknelde land is.
“A luta continua, vitória é certa.” Die stryd duur voort, die oorwinning is seker.Só lui die bekende Portugese slagspreuk wat tydens die vryheidsoorloë in die voormalige Po
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie