Tabernakelfees op berg Gerizim herdenk
Samaritane aanbid gister op Berg Gerizim, naby die stad Nablus aan die Wes-oewer, tydens die viering van die vakansiedag Sukkot (die Tabernakelfees), wat die uittog van die antieke Hebreërs uit Egipte herdenk. Foto Nampa/AFP
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie