Swemlesse vir ’n meermin deur Marita van der Vyver
In Swemlesse vir ’n meermin skryf Hanna ’n lewensgids vir haar sussie Ariel (wat aan die einde van die treffer Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom gebore is) wat dit moet lees as sy eendag 13 is.
Die lewensgids word soms ook ’n joernaal of vertelling van die vyftienjarige Hanna se lewe terwyl sy die gids skryf, en spesifiek Hanna se kennismaking met haar stiefbroer Yann se vriend Benjamin, op wie sy verlief raak.
• Swemlesse vir ’n meermin (ISBN: 9780624071044) is deur Tafelberg vrygestel.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie