Swartbooi uit, Boois in

Staatshuis het gistermiddag in ‘n kort en kragtige verklaring die nuus bekend gemaak dat mnr. Bernardus Swartbooi nie langer ‘n adjunkminister van grondhervorming is nie en dat me. Priscilla Boois hom vervang.
Estelle de Bruyn
Estelle de Bruyn - Die voormalige adjunkminister van grondhervorming, mnr. Bernardus Swartbooi, is ondanks ‘n ontkenning dat hy bedank het, uit sy pos uit.Die uitdagende uitlatin
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer