Swartbooi se doppie geklink
Die versuim om verskoning vir kritiek teen die minister van grondhervorming aan te bied, het gister tot die einde van mnr. Bernardus Swartbooi as adjunkminister gelei.
Estelle de Bruyn - Die omstrede jong Swapo-vuurvreter, mnr. Bernardus Swartbooi, is gistermiddag sy pos van adjunkminister kwyt nadat hy aangebied het om sy bedanking in te dien.Sw
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie